Die sjeik se laaste verleiding Jennie Lucas

ISBN:

Published:

Kindle Edition

192 pages


Description

Die sjeik se laaste verleiding  by  Jennie Lucas

Die sjeik se laaste verleiding by Jennie Lucas
| Kindle Edition | PDF, EPUB, FB2, DjVu, talking book, mp3, ZIP | 192 pages | ISBN: | 5.20 Mb

Dít wil ek nog sien!Toe sjeik Sharif vir Irene Taylor meer geld aanbied as wat sy nog ooit verdien het om sy suster se chaperone te wees, kan sy dit nie van die hand wys nie – eindelik sal sy haar gesin se toekoms kan verseker. Irene mag dalkMoreDít wil ek nog sien!Toe sjeik Sharif vir Irene Taylor meer geld aanbied as wat sy nog ooit verdien het om sy suster se chaperone te wees, kan sy dit nie van die hand wys nie – eindelik sal sy haar gesin se toekoms kan verseker. Irene mag dalk onskuldig wees, maar sy ken die spoor van verwoesting wat vrouejagters soos Sharif nalaat en sal sy bedrewe verleiding weerstaan .

. .Sharif blink uit in alles wat hy doen – veral in die slaapkamer! Sy verlowing is nog nie aangekondig nie en tot dan sal hy sy vryheid geniet. Bo aan sy lys is die aanloklike Irene – sy is die ideale finale uitdaging voor hy ’n lewe van plig opneem.Maar soms word selfs ’n sjeik se planne in die wiele gery!



Enter the sum





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "Die sjeik se laaste verleiding":


nolaster.com

©2013-2015 | DMCA | Contact us